GIVE THE PERFECT GIFT
Erin Mills Town Centre Gift Cards are the perfect choice for your gift giving needs.Purchase gift cards at kiosks near the food court or centre court, at Guest Services, or click below to purchase online.PURCHASE HEREHome
Alice van Edelweiss: Edelweiss, #1945
Indigo
Loading Inventory...
Alice van Edelweiss: Edelweiss, #1945
Current price: $9.99

Alice van Edelweiss: Edelweiss, #1945
Current price: $9.99
Loading Inventory...
Size: Kobo eBook
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Indigo
Alice is in die sewende hemel toe sy aangeneem word deur Tant Ella Hauser. Sy gaan woon in pragtige Edelweiss in Switserland waar sy baie vinnig maats maak en vir die mense lief raak.
Lina Hauser word vinnig Alice se beste maatjie en die twee gaan saam op heerlike avonture in en om die dorpie terwyl hulle nog maats maak en lesse leer.
Later wen Alice en Lina beurse om vir 'n jaar lank in die stad skool te gaan. Daar loop die twee in 'n nuwe avontuur vas waar hulle 'n jong meisie ontmoet wat baie soos Alice lyk.