GIVE THE PERFECT GIFT
Erin Mills Town Centre Gift Cards are the perfect choice for your gift giving needs.Purchase gift cards at kiosks near the food court or centre court, at Guest Services, or click below to purchase online.PURCHASE HEREHome
Christina Landman: 'n Lewe
Indigo
Loading Inventory...
Christina Landman: 'n Lewe
Current price: $14.49
Original price: $18.08

Christina Landman: 'n Lewe
Current price: $14.49
Original price: $18.08
Loading Inventory...
Size: Kobo eBook
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Indigo
Christina Landman was nog altyd ’n voorloper. Sy is ook as ’n onstuitbare grootmond beskryf wat “selfs ’n klip kan kwaadmaak”. Maar agter die oënskynlike harde dop skuil daar ’n vrou met ’n gul hart vir ander vroue en gemarginaliseerdes, ’n vrou wat steeds wonder of sy die regte besluite tydens haar loopbaan gemaak het. Hierdie is die verhaal van ’n moeder en ’n voorloper wat die weg gebaan het vir alle vroue, maar soveel meer, ’n verhaal van ’n vrou wat bly staan het – ’n seder.