GIVE THE PERFECT GIFT
Erin Mills Town Centre Gift Cards are the perfect choice for your gift giving needs.Purchase gift cards at kiosks near the food court or centre court, at Guest Services, or click below to purchase online.PURCHASE HEREHome
Die 4X4 Safari Kookboek: Meer as 180 nuwe resepte en 30 volkleur-fotograwe
Indigo
Loading Inventory...

By None
Current price: $11.99
Original price: $14.93

Size: Kobo eBook
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Indigo
Die 4 x 4 Safari Kookboek is ’n nuwe versameling heerlike resepte vir die 4x4-entoesias. Dit volg in die suksesvolle voetspore van sy voorganger, Die 4x4 Kookboek wat talle kere herdruk is. Soos met die vorige boek, voorsien hierdie boek in alle Afrika-kampeerders se behoeftes, aangesien die fasiliteite en bestanddele nie altyd beskikbaar is nie. As jy ’n groentjie op die gebied van bos-safari’s is, het hierdie boek ook ’n afdeling oor beplanning en voorbereiding en ook ’n herinner-lysie om seker te maak dat jy ’n suksesvolle eerste ekspedisie beplan.
Die 4x4 Safari Kookboek bevat meer as 180 maklike resepte, wat alles vanaf ontbyte en voorgeregte tot heerlike brode en nageregte insluit. Al die resepte is spesifiek aangepas om buitelug-kookkuns oor ’n oop braaivuur te vervolmaak. Hierdie pragtige boek bevat volkleur-foto’s regdeur.