Indigo

Loading Inventory...
Die Bergengel: Die Bergengel reeks, #1

Die Bergengel: Die Bergengel reeks, #1

By None

Current price: $23.99
Visit retailer's website
Die Bergengel: Die Bergengel reeks, #1

By None

Die Bergengel: Die Bergengel reeks, #1

Current price: $23.99
Loading Inventory...

Size: Kobo eBook

Visit retailer's website
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Indigo
"Om 'n Bergengel te wees, is om alleen deur die ondergrondse gange van 'n kapel te stap terwyl daar gesing word – jy hoor nie net die musiek en die stemme nie, jy hoor ook hoe dit eggo in die toekoms." In Gabriëllië het nege jaar reeds verloop sedert daar enige teken was van 'n Bergengel en glo die jonger generasie byna nie meer aan die bestaan van dié mitiese kreature nie. Eron Verberger, seun van die klokmakersegpaar Gibor en Alida Verberger, word egter gedwing om met nuwe oë na fantasie én werklikheid te kyk wanneer hy saam met sy pa op 'n lewensveranderende avontuur vertrek. Wie is die misterieuse Reënboogmaker met wie hulle pad elke nou en dan kruis? Is die brande wat deur die land trek werklik net vure van vernuwende 'skoonbrand', soos die Regiohoofde beweer, of is dit die gevreesde Vuurstorms waarvan die geskiedenis vertel?

More About Indigo at Erin Mills Town Centre

The largest book retailer in Canada also offers toys, music, home décor, gifts and lifestyle products. What's Inside...Books, Magazines, CD’s and DVD’s, Toys and Gifts, Home Accents, Electronics, Baby’s and Children’s Section, Bath and Body, Kitchen and Bedroom, Stationary Located outside in the exterior plaza.

5015 Glen Erin Dr, Mississauga, ON L5M 0R7, Canada

Find Indigo at Erin Mills Town Centre in Mississauga ON

Visit Indigo at Erin Mills Town Centre in Mississauga ON
Powered by Adeptmind