Indigo

Loading Inventory...
Die Spookjagters: Basjan en Boela-reeks, #3

Current price: $5.99
Visit retailer's website

Size: Kobo eBook

Visit retailer's website
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Indigo
DIE SPOOKJAGTERS 'n Spooklig dwing Buks Viljoen van die pad af en laat hom vir dood in die brandende meubelwa agter. Nog een in 'n reeks van vreemde ongelukke wat Hectorspruit-Vervoerkontrakteurs teister. Die tweeling Boela en Basjan en hul vriende, Frik Kruger en Phillip Human, besluit om ondersoek in te stel, maar hulle het nie rekening gehou met ou Krasnapolski se spook, die wilddiefstal oor die grens of die Krokodilrivier se krokodille nie. Geheimsinnigheid omhul die vreemde gebeure in die Marlottipas. Skuil die oplossing van die probleem dalk in die bonatuurlike, of ... Die Spookjagters is 'n spanningsverhaal wat jou end-uit sal meevoer. Ouderdomsgroep 9-12 jaar Die Basjan en Boela-Reeks Die Merk van el-Kat Die Duiwelswolwe van Omdraai Verby Die Spookjagters Die Geheim van die Tas

More About Indigo at Erin Mills Town Centre

The largest book retailer in Canada also offers toys, music, home décor, gifts and lifestyle products. What's Inside...Books, Magazines, CD’s and DVD’s, Toys and Gifts, Home Accents, Electronics, Baby’s and Children’s Section, Bath and Body, Kitchen and Bedroom, Stationary Located outside in the exterior plaza.

5015 Glen Erin Dr, Mississauga, ON L5M 0R7, Canada

Find Indigo at Erin Mills Town Centre in Mississauga ON

Visit Indigo at Erin Mills Town Centre in Mississauga ON
Powered by Adeptmind