Indigo

Loading Inventory...
Ena Murray Keur 4Ena Murray Keur 4

Ena Murray Keur 4

Current price: $14.79
Original price: $18.40
Visit retailer's website
Ena Murray Keur 4

Ena Murray Keur 4

Current price: $14.79
Original price: $18.40
Loading Inventory...

Size: Kobo eBook (2014)

Visit retailer's website
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Indigo
Baas van Babilon gaan oor ’n blitshuwelik, erfgrond, twee broers – Deon die losbol teenoor die stil, sterk Calvyn met die bitter hart – en ʼn onskuldige meisie wat as nuwe bruid op die plaas nie aanvaar word nie omdat sy nie met “agtergrond” en status kan spog nie. Dis enkele van die elemente van dié komplekse familiedrama. Sal Babilon, spogplaas van die hovaardige De Ridders, vir Salome net ʼn tussenspel wees? Sal sy haar siel behou op hierdie tradisieryke erfgrond waarin die bitterheid, haat en tweespalt soveel diep onstuimige rivierlope uitgekerf het? In As die wiel draai word die ryk Killians van Ebenhaeser bankrot verklaar en hulle verloor eindelik hul erfgrond, Ebenhaeser. Dis toe dat al Charlene se lugkastele vir haar toekoms in duie stort. Maar daar is hoop: Charlene en haar pa word gevra om na Ebenhaeser terug te keer. Die nuwe eienaar, Henk de Beer, eertydse bywonerseun, se vriendelike aanbod blyk egter nie so onskuldig te wees as wat dit wil voorkom nie. In Vyf vir vreugde moet Doktor Louwda Louw, kindersielkundige, tot haar eie verbasing vind dat sy instemmend antwoord op ʼn onverwagse huweliksaanbod van Ruben Brynard, ʼn verbitterde prokureur. Op die oog af skort daar niks, maar wanneer Louwda ná die troue by Ruben se huis opdaag, wag daar ’n erge verrassing op haar. Hoe gaan hierdie vrou, wat al net so sinies as haar man geraak het oor die lewe, haar jammerlike situasie in vreugde omskep?

More About Indigo at Erin Mills Town Centre

The largest book retailer in Canada also offers toys, music, home décor, gifts and lifestyle products. What's Inside...Books, Magazines, CD’s and DVD’s, Toys and Gifts, Home Accents, Electronics, Baby’s and Children’s Section, Bath and Body, Kitchen and Bedroom, Stationary Located outside in the exterior plaza.

5015 Glen Erin Dr, Mississauga, ON L5M 0R7, Canada

Find Indigo at Erin Mills Town Centre in Mississauga ON

Visit Indigo at Erin Mills Town Centre in Mississauga ON
Powered by Adeptmind