Indigo

Loading Inventory...
Geskep vir Meer

Geskep vir Meer

Current price: $12.99
Visit retailer's website
Geskep vir Meer

Geskep vir Meer

Current price: $12.99
Loading Inventory...

Size: Kobo eBook

Visit retailer's website
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Indigo
Is jy gemaak vir meer as net bestaan? Daar kom 'n oomblik in elke mens se lewe waar jy besef: Daar móét meer wees. Meer as oorleef. Meer as net deur die dae gaan. Meer as 'n geloof wat oppervlakkig voel. Geskep vir Meer is 'n 40-dae Christelike reis wat jou uitnooi om weer stil te word voor God — om jou hart oop te maak vir 'n ware "change of heart" en jou identiteit in Hom te ontdek. Hierdie boek is vir elkeen wat: • verlang na 'n dieper verhouding met God • hul roeping wil ontdek • geestelik moeg of droog voel • nuut wil begin en hul geloof wil versterk Deur persoonlike insigte, Skrifwaarhede en praktiese refleksies neem Petra Lötter jou op 'n pad van verdieping, genesing en hernuwing. Dit is nie net 'n boek nie — dit is 'n uitnodiging om jou lewe saam met ons Vader te bou en te ontdek dat jy werklik geskep is vir meer . Begin vandag jou reis na 'n lewe met doel.

More About Indigo at Erin Mills Town Centre

The largest book retailer in Canada also offers toys, music, home décor, gifts and lifestyle products. What's Inside...Books, Magazines, CD’s and DVD’s, Toys and Gifts, Home Accents, Electronics, Baby’s and Children’s Section, Bath and Body, Kitchen and Bedroom, Stationary Located outside in the exterior plaza.

5015 Glen Erin Dr, Mississauga, ON L5M 0R7, Canada

Find Indigo at Erin Mills Town Centre in Mississauga ON

Visit Indigo at Erin Mills Town Centre in Mississauga ON
Powered by Adeptmind