GIVE THE PERFECT GIFT
Erin Mills Town Centre Gift Cards are the perfect choice for your gift giving needs.Purchase gift cards at kiosks near the food court or centre court, at Guest Services, or click below to purchase online.PURCHASE HEREHome
Karma Oase Stad: Karma Oase Stad
Indigo
Loading Inventory...
Karma Oase Stad: Karma Oase Stad
By None
Current price: $17.64

By None
Karma Oase Stad: Karma Oase Stad
Current price: $17.64
Loading Inventory...
Size: Kobo eBook
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Indigo
Cinta Boukhari is avontuurlustig. Sy is gedetermineerd om haar lewensdrome buite die stadsmure van Karma te gaan ontdek.
Maar sedert Prins Armand toevallig in Karma opgedaag het, het haar positiewe lewensuitkyk drasties verander.
Marcel, haar vriend vanaf kinderdae, se oneindige liefde vir haar het gemaak dat die smaak van die lewe se soet eintlik bitter word.
Jofré en Leanor vrees vir die definisie van wonder. Wie sal vrede in die woestynland bring?
Sal die pyn verdof as die prins die blom van die woestyn laat gaan? Is die oase se fonteinwater sterk genoeg om Cinta te help definieer wie sy werklik is?