GIVE THE PERFECT GIFT
Erin Mills Town Centre Gift Cards are the perfect choice for your gift giving needs.Purchase gift cards at kiosks near the food court or centre court, at Guest Services, or click below to purchase online.PURCHASE HEREHome
Op Reis Met 'n Agie: Ware Kort Stories Van ‘n Transvaler
Indigo
Loading Inventory...
Op Reis Met 'n Agie: Ware Kort Stories Van ‘n Transvaler
Current price: $13.99

Size: Kobo eBook
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Indigo
My naam is ANDRE JOSIAS VAN WYK. Gebore in 1940 in Malvern Johannesburg. Dus, 'n ware Transvaler en nie 'n Gautenger nie. Ek het skoolgegaan in Bellville, Florida, en Kempton Park.
Volgens my ma het ek mierpooitjies in my bloed, want ek het baie gereis, was selfs op Gough-eiland. Ek het baie goed versamel, party waardevol en ander waardeloos. My pa het gese ek is geen versamelaar nie, net 'n opgaarder, en dis vandag nog so.
Ek het 'n wye belangstelling in die natuur, veral voëls, reptiele, en insekte. Fotografie is nog 'n belangstelling, en dan is ek ook 'n luisteraar en luister graag na ander se stories. Ek is sommer net 'n nuuskierige agie.
Soos enige goeie agie, skryf ek oor snaakse goetters wat interessant is en regtig gebeur het neer. Hier is 'n paar van my stories...