Indigo

Loading Inventory...
Tydelik... vir altyd

Tydelik... vir altyd

By None

Current price: $5.99
Visit retailer's website
Tydelik... vir altyd

By None

Tydelik... vir altyd

Current price: $5.99
Loading Inventory...

Size: Kobo eBook

Visit retailer's website
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Indigo
Die storie: Karlie is vyf en dertig jaar oud en was nog nooit tevore getroud nie. Sy is immuun teen mans, sê sy altyd. Mans crowd haar. Staan in die pad van sekere goeie werke wat sy moet doen. Daar is net een lid van die manlike spesie met wie sy haar woonstelletjie en bed deel en dit is Koning Tutankhamen, die groot goue kat van die plattelandse veeartsprakryk. Tut, of Tuti afgekort. Karlie het hier in die praktyk op die dorpie naby die Wildtuin groot geword. Van kleins af gehelp om die siek diertjies beter te dokter. Haar ma was 'Annie get your gun' dok Gitte se beste vriendin. (Hulle praat nie juis van haar pa nie. Nog nie.) Na haar ma se dood het sy by dok Gitte aangebly. Haar hoërskooljare was sy meesal in 'n koshuis in 'n meisieskool in Pretoria, waarna sy by Onderstepoort gaan swot het as veearts assistant. En nou is sy terug hier, amper vir altyd al. Die praktyk het nooit floreer nie, maar dit het altyd gesorg vir brood en botter op die tafel en 'n klein salaris vir die personeel. Maar onverwags word die plek in 'n krisis gedompel toe dok Gitte eergisteroggend inmekaarsak en met 'n ambulans na Pretoria toe geneem is. Karlie weet sy en Sipho sal nie die plek alleen aan die gang kan hou nie. Hy is ook net 'n hulp vir die veearts, soos sy. Maar binne die volgende dag of twee daag daar 'n ridder op 'n raasperd op wat veronderstel om die plek te kom regruk. Die ridder se naam is Zak Theron en hy is dok Gitte se broerskind, wat ook 'n veearts is. Maar dok Zak verkies om met wilde diere te werk. Hy stel nie belang in tannie Erica se Yorkies se kliertjies en Rosie die kat se snotneusie nie. Dok Zak hou van groter katte as ander mense se geliefde troetelkatte. Hy red leeus uit oorlogsgeteisterde dieretuine en haal strikke van luiperds en tiers se nekke af. Iewers in ander lande. Daar is geen manier waarop hy hier sal kan aanpas nie. Of sal hy dalk? As die liefde hom inhaal.

More About Indigo at Erin Mills Town Centre

The largest book retailer in Canada also offers toys, music, home décor, gifts and lifestyle products. What's Inside...Books, Magazines, CD’s and DVD’s, Toys and Gifts, Home Accents, Electronics, Baby’s and Children’s Section, Bath and Body, Kitchen and Bedroom, Stationary Located outside in the exterior plaza.

5015 Glen Erin Dr, Mississauga, ON L5M 0R7, Canada

Find Indigo at Erin Mills Town Centre in Mississauga ON

Visit Indigo at Erin Mills Town Centre in Mississauga ON
Powered by Adeptmind